Skip to main content

Frank Freeman | Stripped down

VULA Food Shack, Nieuw Muckleneuk, Pretoria, 0181, South Africa, Nieuw Muckleneuk, Gauteng, South AfricaMusicPhysical

No reviews yet
Quicket logo
OrganizerQuicket

Tickets from

R 200

About Frank Freeman | Stripped down

FRANK FREEMAN | STRIPPED DOWN @ VULA CAFÉ


Op Sondag 1 November trek ons die musiek kaal by Vula Café vir 'n stripped-down sessie saam Frank Freeman. 'n Bietjie rock 'n roll, 'n bietjie rou eerlikheid en 'n Sondagmiddag wat dalk langer in jou kop gaan bly as wat jy beplan het.


• Vula @ Blue Crane Restaurant

• Sondag, 1 November 2026

• Deure oop: 13:00

• Musiek begin: 14:00

• Kaartjies op Quicket (link in bio)


Tussen die lyne. Naby die musiek. Sien julle daar


Interested in Frank Freeman | Stripped down?

View ticket details and book with the event organizer.