Jan Blohm in Wilderness
The Anew Hotel Wilderness, 6 George Road, Wilderness, Western Cape, South AfricaMusicPhysical
No reviews yet
About Jan Blohm in Wilderness
Jan Blohm live in Wilderness
Jan Blohm is terug met 'n unieke teaterervaring waar musiek, poësie en stories uit sy lewe saamvloei. Net Jan en sy kitaar vertel 'n persoonlike verhaal van verlies, verslawing, geloof, hoop en herstel. Deur musiek en woorde neem hy die gehoor op 'n emosionele reis van donkerte na die Lig. Dit is meer as net 'n konsert, dit is 'n rou en opregte verhaal van oorlewing en nuwe begin.
Liefde in Liede.
Interested in Jan Blohm in Wilderness?
View ticket details and book with the event organizer.