Jingle Ballz with 'Timothy Kieswetter"
Diaz Hotel & Resort, 1 Beach East Boulevard, Die Voor Bay, Cape Town, Western Cape, South AfricaHoliday & SeasonalPhysical
No reviews yet
About Jingle Ballz with 'Timothy Kieswetter"
Maak gereed vir 'n onvergeetlike aand vol lag, musiek en Kersfeespret by JINGLE BALLZ met Timothy Kieswetter!
Kom geniet 'n feestelike aand saam met ons by Diaz Hotel & Resort en skop die vakansieseisoen behoorlik af!
Datum: 15 Desember 2026
Plek: Diaz Hotel & Resort – Pero Diaz Hall
Tyd: 18:00
KAARTJIEPRYSE:
R250 per persoon
R2 000 vir 'n tafel van 10!
Kry jou kaartjies NOU op Quicket!
Moenie uitmis op hierdie fantastiese feestelike aand nie – bring jou vriende, familie en kollegas saam vir 'n aand om te onthou!
Interested in Jingle Ballz with 'Timothy Kieswetter"?
View ticket details and book with the event organizer.