Kerskonsert NG Universiteitsoord
Nederduitse Gereformeerde Kerk - Universiteitsoord, Hatfield, Pretoria, Gauteng, South AfricaMusicPhysical
No reviews yet
About Kerskonsert NG Universiteitsoord
NG Universiteitsoord se Kerskonsert bring vyf verskillende musikale kleure byeen: die warm klanke van 'n strykkwartet, die feestelike trompet, asook die besondere kombinasie van sopraan- en tenoorstemme – alles saam met ons majestueuse pyporrel.
Die gehoor kan uitsien na aangrypende solowerke, intieme kamermusiek en feestelike ensemblewerke waarin die verskillende instrumente en stemme saamklink.
Musici sluit in:
- Serendipity Strykkwartet
- Alex Urban – trompet
- Marina Botha-Spies – sopraan
- Tinus Spies – tenoor
- Isabelle van Rensburg – orrel
Kom geniet 'n besondere musikale ervaring wat die vreugde, vrede en verwondering van die Kerstyd vier. 'n Fees van klank en Kersmusiek vir die hele gesin!
Interested in Kerskonsert NG Universiteitsoord?
View ticket details and book with the event organizer.