Kunskoors - Die Klein Prinsie
Oase JBay (AGS), Dolly Varden Street, C-Place, Cape Town, Western Cape, South AfricaArts & CulturePhysical
No reviews yet
About Kunskoors - Die Klein Prinsie
DIE KLEIN PRINSIE
KUNSKOORS 3 MEI 2027
Die klein prinsie, deur die vlieënier-skrywer Antoine de Saint-Exupéry, is naas die
Bybel die mees vertaalde boek ter wêreld. Die vertaling deur Naòmi Morgan (Die
ander dogter; Kuns; Ons wag vir Godot) word in hierdie woordkunsproduksie
voorgedra deur die meester-verteller Chris van Niekerk en geïllustreer met
illustrasies deur Saint-Exupéry self en beelde uit die hemelruim. Leon Snyman is
verantwoordelik vir die beelde en ligplan. Die klein prinsie is 'n sprokie vir klein en
groot.
Interested in Kunskoors - Die Klein Prinsie?
View ticket details and book with the event organizer.