Skip to main content
Kweek 'n huwelik met karakter

Kweek 'n huwelik met karakter

13 Dundalk Ave, 13 Dundalk Avenue, Parkview, Cape Town, Western Cape, South AfricaFamily & EducationPhysical

No reviews yet
Quicket logo
OrganizerQuicket

Tickets from

R 420

About Kweek 'n huwelik met karakter

Kweek 'n Huwelik met Karakter stel die huwelik as 'n "Huwelikstuin" voor, waar paartjies op 'n reis van die "Tuinhekkie" van toewyding tot die "Vreugdevuur" van intimiteit gaan

Louis en Hettie Brittz deel:

  • Vyf "Edengeheime" wat huwelike verdiep en beskerm.
  • 'n Skaakbordmodel vir konflikhantering.
  • Drie soorte "Tuinbankie-kuiers" vir gesonde gesprekke


Hulle bespreek onder meer:

  • Hoe om mekaar se "boomsoort" en dialek te verstaan.
  • Effektive konflikhantering.
  • Die waarheid oor intimiteit en die afwyking van skadelike mites.
  • Die betekenis van 'n verbond, grense, vergifnis en herbou van vertroue


Interested in Kweek 'n huwelik met karakter?

View ticket details and book with the event organizer.