Skip to main content

PlaasDans - Sat 12 Des 2026

Rusticana, Protea Road, Klapmuts, Cape Town, Western Cape, South AfricaAfrikaansPhysical

No reviews yet
Quicket logo
OrganizerQuicket

Tickets from

R 100

About PlaasDans - Sat 12 Des 2026

Of jy nou wil sokkie, langarm, of sommer net saam met ou en nuwe vriende wil kuier—hierdie is 'n gesellige, gesinsvriendelike aand vir almal.

nMusieknLeon Kapp is agter die draaitafels om te sorg dat die dansvloer van die begin af kook! nVerwag 'n lekker gemengde resep van Afrikaanse treffers, langarm, sokkie, rock, 60s, 70s, 80s, 90s en top oldies wat almal op hul voete sal hê.

nKos & Drankn• Bring jou eie koelboks met jou gunsteling-verversings sowel as jou eie kosmandjie saam.n• n Kontant Kroeg sal ook beskikbaar wees.n• Geen kos verkope maar u welkom om U eie snacks saam te bring.n• Rusticana is onder die passievolle bestuur van die eienaar self—verwag uitstekende diens, 'n warm verwelkoming en 'n veilige, gemaklike atmosfeer waar ouers welkom is om hul kinders saam te bring.

nDatum: Saterdag 12 Desember 2026nTyd: Deure maak oop vanaf 18:00, dansvloer maak 19:00 oop.nPlek: Rusticana Estate, KlapmutsnKaartjies: R100 per persoon. Slegs aanlyn beskikbaarnBesprekings: Slegs aanlyn. U kies sitplek wanneer U kaartjie aanlyn koop. First Come, Fisrt Serve.

nBELANGRIKE KENNISGEWING:

Kaartjies is baie beperk om te verseker dat almal genoeg spasie het om gemaklik te draai en te swaai.nGEEN kaartjieverkope sal by die deur plaasvind nie!nGryp joune dadelik voor dit uitverkoop.

nWhatsApp vir Navrae: 082 579 5902

nReg van toegang voorbehou. nGeen slegte gedrag sal geduld word nie. nIngang op eie risiko.

Interested in PlaasDans - Sat 12 Des 2026?

View ticket details and book with the event organizer.