Skip to main content

RAAF @ Bloemfontein, URTH

Urth, Eeufees Road, Bayswater, Cape Town, Western Cape, South AfricaMusicPhysical

No reviews yet
Quicket logo
OrganizerQuicket

Tickets from

R 280

About RAAF @ Bloemfontein, URTH

Kom geniet 'n onvergeetlike dag saam met RAAF, gevul met fantastiese musiek, heerlike kos wat by die Urth restuarant aankoop kan word, en Raafontuur wyn saam met 'n kontantkroeg.

Bring jou familie en vriende en kom vier die begin van die feestyd saam met ons in 'n lieflike Sondag middag atmosfeer waar goeie musiek en lekker saamkuier die botoon voer.


Die vertoning sal binnehuis gebeur so geen sonskerm is nodig,, maar geniet die tyd buite op Urth se lieflike grasperk voor die vertoning en bestel kos en drankies om die middag net nog 'n bietjie uit te rek met kwaliteit tyd!


Ons sien julle in Bloemfontein vir RAAF se laaste konsert in Bloemfontein vir die jaar 2026.


Kan nie wag nie!

Interested in RAAF @ Bloemfontein, URTH?

View ticket details and book with the event organizer.