Ramkietjie
4 Majuba Ave, 4 Majuba Avenue, Hartenbos, Cape Town, Western Cape, South AfricaMusicPhysical
About Ramkietjie
Ramkietjie is Jannie du Toit se vlagskipproduksie ter viering van sy 55 jaar op die professionele verhoog en ook 'n huldeblyk aan die FAK-sangbundel.
Kom beleef nou die rykdom van dié besondere musiekerfenis soos Jannie dit met sy kenmerkende passie na die verhoog toe bring. Hy het sy programkeuse op grond van jeugherinneringe, persoonlike verbintenis en artistieke waarde gemaak: liedjies van o.a. Emiel Hullebroeck, Danie Bosman, Marie Tredoux, Jan Pohl en tradisionele liedjies met 'n besondere digterlike kwaliteit en musikale sintese. Maar daar is ook dié van onder andere Christa Steyn, David Kramer, Lucas Maree, Anton Goosen en Louis van Rensburg uit die jongste FAK-Sangbundel (2012).
Klavier: Johan Heystek Tjello: Rina Kruger
Interested in Ramkietjie?
View ticket details and book with the event organizer.