Vals Spore
Wilge Teater, Frank Road 8, Hoërskool Die Wilgers, Cape Town, Western Cape, South AfricaArts & CulturePhysical
No reviews yet
About Vals Spore
Tydens 'n kampnaweek sonder selfoonsein verdwyn 'n tiener spoorloos ná 'n argument. Terwyl die groep desperaat na hom soek, kom geheime, wantroue en manipulasie na vore. Soos die waarheid ontvou, besef hulle dat die verdwyning glad nie was soos dit gelyk het nie.
Interested in Vals Spore?
View ticket details and book with the event organizer.