Witsand Boothengel Musiekfees 2026
Witsand Hengelklub - Angling Club, Witsand, 6666, South Africa, Cape Town, Western Cape, South AfricaMusicPhysical
No reviews yet
About Witsand Boothengel Musiekfees 2026
Witsand Boothengelklub Musiekfees 2026
Kom geniet 'n onvergeetlike somermusiekfees by die pragtige Witsand Boothengelklub tydens 2026 se Desember vakansie.
Hierdie Desember bring ons vyf ongelooflike kunstenaars om jonk en oud te vermaak.
Optredes begin elke aand om 20;00
Program:
- 18 Desember – Ivan van der Merwe
- 19 Desember – Blackie Swart
- 29 Desember – Gerhard Steyn
- 30 Desember – Burger le Roux
- 31 Desember – Armand Steenkamp (Oujaarsaand – Beperkte kaartjies)
Kom kuier saam, geniet heerlike kos en drankies, en beleef die musiekfees wat Witsand se somer behoorlik aan die brand gaan steek!
Witsand Boothengelklub – Waar die see, musiek en lekker kuier mekaar ontmoet!
Interested in Witsand Boothengel Musiekfees 2026?
View ticket details and book with the event organizer.